© Legends MX E & OE Terme en Voorwaardes geld.
dis waar JY wil wees- 2019

Teater

Bestuurder Kuns & Kultuur  Bekende akteur Ben Kruger sal feesgangers vermaak met een van sy skreeusnaakse vertonings.  As Bestuurder van kuns en kultuur by die fees sal hy ook sorgdra dat daar nog een ander liplekker vertooning van ander akteurs op die planke sal wees.  SIEN JULLE DAAR!!!  Slegs R 100 per kaartjie en jy kry jou toegang tot die feesterrein ook!!! 26/4/2019 - 28/4/2019

27/4/2019 - 11h00

28/4/2019 - 11h00